Keuses

​Laas jaar het ek voor die deur gestaan : BA Taal en Kultuur 3de jaar en ek het besluit om nie in te gaan nie oor onafgehandelde dinge en omdat ek in my hart geweet het dat ek nie gereed is nie. 

Ek is nou gereed want 2015 het my baie geleer. 

Dit het my geleer dat soms dink jy te veel van iets.

En is dit glad nie wat dit dan is nie. 

Ek het myself leer ken.

Ek het myself eerste begin plaas. 

Ek het gesien wie daar is vir my en wie by my is vir hul self.

Ekt besef dat soms neem jy iets omdat dit wat jy wil hê nie beskikbaar is nie.

Dit beteken nie dat jy daarvan hou nie maar jy tolerate dit net.

n Mens verloor mense en jy kry nuwes by. 

Die hou nooit op nie dit gaan aan.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s