Graduate 2016

Ek het hard gewerk vir hierdie dag en tog soms ook nie so hard nie. Ek het my alles gegee en meer. Ek is trots op myself meer as wat ek kan beskryf. Dankie aan elkeen wat n positiewe invloed op lewe gehad het en my tot by hierdie punt in my lewe gebring het.

Vriende en Familie wat nooit ophou glo het in my nie, selfs al het ek gestruikel en wou ek opgee. Julle is die steunpilare van my gebou.  Dankie Vader vir hierdie dag wat U my laat bereik het, ek is U innig dankbaar. 

#MatiesAlumni #Graduate2016 #BA_Language_and_Culture #Forever_Maties #VirAltyd #HierEnVandagEnMore #GodsGraces #FaithLoveInfinity.

Sometimes the only hard work you do, are on things you’ll never be able to see with your eyes.